Kliek
Klap
Verblyf
Markte
2008 Patrick Petersen, Pieter de Villiers en Hendrik Hofmeyr
2007 Wilma Stockenström en Marlene van Niekerk
2006 Nerina Ferreria en Diana Ferrus
2005 Audrey Blignault en Anthony Wilson
2004 Hennie Aucamp en Antjie Krog
2003 Jans Rautenbach en Marthinus Basson
2002 PG du Plessis en Hein Willemse
2001 Eghardt van der Hoven en Deon Opperman
2000 Nico Carstens en Etienne van Heerden
1999 Katinka Heyns
1998 Jeanne Goosen
1997 David Kramer en Daantjie Saayman
1996 Elsa Joubert en André P Brink
1995 Adam Small en Jan Rabie
Afrikaans Onbeperk
Die Absa KKNK vereer jaarliks persone vir uitmuntende skeppende of uitvoerende bydraes tot die verruiming en verryking van Afrikaans. Sedert 2000 word die vererings in twee kategorieë gedoen: lewensbydrae en vernuwende denke. Die ontvangers vir 2009, gevolg deur die lys van vorige ontvangers is:
![]() |
Afrikaans Onbeperk Lewensbydrae Prof Johan Degenaar Verering geborg deur Media24 |
![]() |
Afrikaans Onbeperk Vernuwende Denke Me Reza de Wet Verering geborg deur Media24 |
2008 Patrick Petersen, Pieter de Villiers en Hendrik Hofmeyr
2007 Wilma Stockenström en Marlene van Niekerk
2006 Nerina Ferreria en Diana Ferrus
2005 Audrey Blignault en Anthony Wilson
2004 Hennie Aucamp en Antjie Krog
2003 Jans Rautenbach en Marthinus Basson
2002 PG du Plessis en Hein Willemse
2001 Eghardt van der Hoven en Deon Opperman
2000 Nico Carstens en Etienne van Heerden
1999 Katinka Heyns
1998 Jeanne Goosen
1997 David Kramer en Daantjie Saayman
1996 Elsa Joubert en André P Brink
1995 Adam Small en Jan Rabie











