Kliek
Klap
Verblyf
Markte
Toerismegids
Die KKNK is 'n burger van die Eden Distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap. Eden is ook die tuiste van verskeie gewilde toeriste produkte, soms met groot kontras tussen aanbiedings langs die kus, wat wissel van goue sandstrande, strandmere en indrukwekkende inheemse woude tot die Kango Grotte, verskeie volstruisplase en 4x4 roetes.
Oorweeg dit gerus om 'n paar dae vakansie aan jou fees besoek te las. Besoek www.oudtshoorninfo.com vir meer inligting.










