Kliek
Klap
Verblyf
Markte
Verblyf
Verblyfbesprekings vir Kl!ekers (lees meer oor voordele) open op 5 Oktober 2009.
Algemene besprekings open op 2 November 2009.
Rig navrae oor verblyfbesprekings of verhurings aan Betsie Wilkinson by 044 203 8600 of bwilkinson@kknk.co.za
Kliek hier om die verblyfbesprekingsvorm af te laai.
(Verblyfbesprekings kan nie gedurende 2010 aanlyn gedoen word nie.)









