Vrywaring
Die inligting vervat in hierdie e-pos en enige aanhangsels hiertoe is
bedoel vir gebruik deur die geadresseerde(s) hierbo genoem en mag
inligting bevat wat vertroulik en gepriviligeerd is. Indien u nie die
bedoelde geadresseerde is nie, word u hiermee in kennis gestel dat
enige verspreiding, bekendmaking of kopieëring, asook enige handeling
vooruitspruitend hiervan, streng verbode is. In sodanige geval stel die
versender asseblief dadelik in kennis by wyse van ‘n beantwoordende
e-pos en verwyder die boodskap, enige aanhangsels en alle kopieë
daarvan.
Enige opinies, sienings, gevolgtrekkings of ander
inligting in hierdie boodskap vervat is dié van die versender. Die Absa
KKNK aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige ongematigde opinie of
voorstelling gemaak deur die versender namens die Absa KKNK nie. Vanweë
die aard van e-pos kommunikasie aanvaar die Absa KKNK geen
verantwoordelikheid vir die hantering van vertroulike inligting hierin
vervat en word alle aanspreeklikheid in die verband uitgesluit.
Laastens word die ontvanger versoek om die boodskap en enige
aangehangsels na te gaan vir virusse. Die Absa KKNK aanvaar geen
aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur enige virus wat met
hierdie boodskap of aanhangsels versprei is nie.
Die Absa KKNK
behou die reg voor om enige inkomende en uitgaande e-pos boodskappe
sowel as enige ander vorm van kommunikasie op sy e-posstelsel te
monitor.









