Kliek Klap Verblyf Markte
 

Media

  • Persvrystelling Kunsteontwikkeling

    ABSA KKNK WIKKEL MET KUNSTE ONTWIKKELING Die Absa KKNK bied in September 2009 twee kunste ontwikkelingsprojekte aan. Die Absa KKNK op Toer vind van 7 tot 18 September in die Klein Karoo en Eden Distrik plaas en Klein Karoo Kontreikuns word van 17 tot 19 September op Oudtshoorn aangebied....

    lees meer
  • ABSA KKNK 2009: Dis 'n nuwe wind wat waai

    Absa KKNK 2009: Dis 'n nuwe wind wat waai "Daar's 'n nuwe wind wat waai in die geweste, een wat kuns se seile laat bol. Die KKNK-bestuur het die fees vanjaar gestuur in 'n rigting met wonderlike moontlikhede. 'n Rigting wat hierdie Afrikaanse fees deel maak van 'n internasionale kunsgemeenskap, sonder om die verantwoordelikheid teenoor ander Suid-Afrikaners en die omgewing uit die oog te verloor......

    lees meer
  • Absa KKNK 2009: "A diverse, joyous splendour"

    Oh, the exquisite Klein Karoo! The landscape with its blue mountain ranges, the starry, starry Van Gogh night skies, the endless horizons, the changing colours of the veld - all that became part of this year's Klein Karoo National Arts Festival....

    lees meer
  • Absa KKNK 2009: "Stampvol Sale"

    Vanjaar se KKNK sal onthou word vir die Nederlanders, stiller strate, maar bykans stampvol sale. Die Nederlandse plek-spesifieke produksies het die Karoo-landskap ingespan as rekwisiete en agtergrond vir sonderlinge teater­ervarings en hoogstaande vermaak....

    lees meer

Borge