Absa KKNK: Bekendstelling van nuwe webblad

Welkom by die Absa KKNK se nuwe webblad. Hierdie is die eerste stap in die opwindende proses om ons aanlyn-kommunikasie meer effektief te maak. Fase een van die projek is van 1 Julie 2010 “lewendig” en van nou af is dit 'n deurlopende proses totdat die finale opdaterings en veranderings, teen 1 September 2010, gemaak sal word.

Kom loer gerus gereeld in en kyk hoe en waar die webblad verander het. Volg ons gerus ook op Twitter (kliek op die follow–skakel op die tuisblad).

Kontak ons gerus met enige voorstelle of navrae en geniet die nuwe webblad.

1 Julie 2010

Feesborge
Twitter
Copyright © 2010  ::  ABSA KKNK  •  Site by:  WebWorX