Absa KKNK

Vrywaring

Enige hersiening, herversending, verspreiding of ander gebruik van, of enige optrede wat staatmaak op hierdie inligting, deur persone of entiteite bo en behalwe die beoogde ontvanger, word verbied.

Let wel: Alle verwysings na die Absa KKNK in hierdie e-pos-afstanddoening sluit ook alle filiale en afdelings van die Absa KKNK in, asook al hul werknemers.

Indien u hierdie boodskap per abuis ontvang het, moet u dit asseblief vernietig en die afsender dienooreenkomstig in kennis stel.

Ooreenkomste, gevolgtrekkings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike besigheid van die Absa KKNK nie, sal beskou word as nie deur hulle verskaf, geëndosseer of gemagtig nie. Stel die afsender onmiddellik in kennis indien u of u werkgewer nie toestem tot internet-e-pos vir die doel van kommunikasie van hierdie aard nie.

Alhoewel hierdie boodskap met redelike omsigtigheid gestuur is sodat dit nie 'n skadelike kode bevat nie, verskaf die Absa KKNK en die afsender geen waarborge in hierdie verband nie, en kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade deur die ontvanger gely nie.

Die Absa KKNK behou alle kopiereg ten opsigte van hierdie boodskap asook ten opsigte van alle lêers hierby aangeheg indien geskep deur 'n werknemer van die Absa KKNK.

Die afsender van hierdie e-pos waarborg nie of rig geen vertoë dat a) hierdie boodskap in der waarheid deur die afsender gestuur is nie en b) dat die afsender gemagtig was om hierdie boodskap te stuur nie. Alle aangeleenthede in verband met egtheid en magtiging moet asseblief telefonies met die afsender bevestig word.

Nieteenstaande die voorwaardes van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies Nr. 25 van 2002, sal alle ooreenkomste aangegaan deur die Absa KKNK deur middel van elektroniese korrespondensie eers in werking tree wanneer die Absa KKNK sodanige kontrak-inligting per opvolgkommunikasie aangedui het.

Alle e-pos-korrespondensie gestuur aan die Absa KKNK sal as ontvang beskou word wanneer die Absa KKNK daarop antwoord en om twyfel uit die weg te ruim, word hiermee bevestig dat 'n outomatiese antwoord nie in hierdie vereiste sal voorsien nie.

Hierdie e-pos-afstanddoening sal te alle tye voorrang geniet bo enige ander e-pos-afstanddoening wat ontvang word deur diegene wat gebruik maak van die e-pos-geriewe van die Absa KKNK.

Feesborge
Teken In vir ons Nuusbrief
Absa KKNK on Facebook  Twitter
Copyright © 2013  ::  ABSA KKNK  •  Site by:  WebWorX in Oudtshoorn