Absa KKNK

Projekte

Kunskwartier
Klein Karoo Klassique

FEES VAN GELEENTHEDE

Gehoorontwikkeling

Gehoorontwikkeling Die Fees van Geleenthede belê jaarliks in die kweek van ’n ingeligte diverse feesgehoor vir die toekoms. Lees Meer >>

Klein Karoo Kunste-akademie

Klein Karoo Kunste-akademie Die Absa KKNK skep jaarliks geleenthede om die oordrag van vaardighede te fasiliteer wat na die fees gebring word. Ondersteun deur die ATKV. Lees Meer >>

Maatskaplike opheffing deur middel van die kunste

>Maatskaplike opheffing deur middel van die kunste Dié vindingryke projekte koppel die magiese eienskappe van die kunste aan 'n maatskaplike bewussyn en betrek lede van die gemeenskap wat nie gewoonweg 'n aktiewe deel van die feesgehoor sou wees nie. Lees Meer >>

Optreegeleenthede

Optreegeleenthede As 'n nasionale kunstefees wat in die Klein Karoo-gemeenskap plaasvind, skep die Fees van Geleenthede jaarliks verskeie geleenthede vir aspirerende en opkomende plaaslike kunstenaars om aan die amptelike feesprogram deel te neem. Lees Meer >>

Uitreik

Uitreik Die Absa KKNK het, sedert die eerste kunstefees in Oudtshoorn in 1995, daarop gefokus om die kunste in die breër gemeenskap van ons streek te bevorder. Lees Meer >>

Verbreding van artistieke deelname

Verbreding van artistieke deelname Die feeskantoor onderneem jaarliks verskeie projekte om die basis van medewerkers en artistieke deelnemers aan die fees uit te brei en te verruim. Lees Meer >>

Feesborge
Teken In vir ons Nuusbrief
Absa KKNK on Facebook  Twitter
Copyright © 2013  ::  ABSA KKNK  •  Site by:  WebWorX in Oudtshoorn