Die plekspesifieke produksie Ons is almal freaks hierhet met die pas afgelope Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn die voortou geneem met ses benoemings vir Kanna-pryse.

Kort op sy hakke is die produksies Swerfgoed, Nêrens, Noord-Kaap, Hierdie leween Melk & Vleis, met vier benoemings elk.Read More