Kunste Onbeperk se Teksmark is Sondag, 18 Maart met die Fleur du Cap-teaterprys vir innovasie bekroon.

“Ons vereer Kunste Onbeperk se Teksmark, vir dié projek se strewe om Suid-Afrika se kontemporêre teater te ontwikkel deur die voorsiening van ’n markplein vir plaaslike dramaturge,” sê Melanie Burke, voorsitter van die Fleur du Cap-teaterpryse se beoordelingspaneel.Read More