Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Geniet eksklusiewe musiekreeks in Virtuele Absa Kuierkamer

’n Spesiale en eksklusiewe musiekreeks met Zolani Mahola, Jitsvinger en Native Young wag op musiekliefhebbers in die Virtuele Absa Kuierkamer, ’n eerste van sy soort. ...
Lees meer
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Absa loods virtuele Kuierkamer vir aanlyn KKNK

 Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees vanaf September. ...
Lees meer
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Die KKNK is op soek na ’n bemarkings- en kommunikasiebestuurder

BEMARKINGS- EN KOMMUNIKASIEBESTUURDER Kunste Onbeperk is ’n nie-winsgewende organisasie wat jaarliks onder andere die Klein Karoo Nasionale Kunstefees; Klein Karoo Klassique; Teksmark; verskeie werkswinkels en...
Lees meer
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Aansoeke ingewag vir nuwe internasionale teksontwikkelingsprojek

TEKSTMARKT, ’n unieke teksskryfprojek tussen Nederland en Suid-Afrika, wil skeppende skryfwerk aanmoedig met dié nuwe aanlyn program. Alle gevestigde en opkomende dramaturge en teksskrywers uit Suid-Afrika...
Lees meer
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Inskrywings nou oop vir sesde Teksmark

Alle skrywers, hetsy gevestig of opkomend, het nou ’n geleentheid om hul teks-idees vir die sesde Teksmark in te dien.  Teksmark, ’n projek van die...
Lees meer
Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Musikale reis wag op Oudtshoorn-gehore

’n Musikale reis deur die wêrelde van opera, tradisionele en kontemporêre kunsmusiek, asook melodieë uit musiekblyspele wag in September op musiekliefhebbers in Oudtshoorn, as deel...
Lees meer

Ontvang die

KKNK nuusbrief

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Mandjie 0

Teken in

Maak 'n rekening oop

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privaatheidsbeleid.

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.