fbpx
KKNK2020

Absa-Koffietafelgesprekke met Hannes van Wyk

Dinsdag, 24 Maart
MET Jill Levenberg, De Klerk Oelofse, De Waal Venter, Louw Venter, Jana Cilliers en Adam Tas
Hoe lyk ’n vryskutlewe in die kunste en wat is die struikelblokke wat daarmee gepaardgaan? Die gehoor kry kans om vrae te vra en hul opinies te lug. 

Woensdag, 25 Maart
MET Johan van der Merwe, Margit Meyer-Rödenbeck, Henriëtta Gryffenberg en André Schwartz
Eie baas: Wat is die grootste uitdagings as jy jou eie werk skep in die kunste?

Donderdag, 26 Maart
MET Nicole Holm, Wessel Pretorius, Vinette Ebrahim, Marion Holm, Philip Rademeyer en Jak de Priester
Wat is die struikelblokke wat ’n mens moet oorkom as kunstenaar, regisseur en vervaardiger? Hoe verwerk ’n mens die bekendheidsfaktor in Suid-Afrika? Bestaan dit?

Vrydag, 27 Maart
MET Karin van der Laag, Melt Sieberhagen, Reginald Hufkie en Botha Enslin
’n Verskeidenheid bekende komediante en komiese akteurs byeen om oor humor te gesels. Wat is vir wie snaaks, en wanneer gaan ’n mens dalk te ver?

Saterdag, 28 Maart
MET Tinarie van Wyk Loots, Paul Bayliss, Amalia Uys, Lizz Meiring en Gideon Lombard 
Hierdie gesprek gaan onder meer oor visuele kuns en die impak wat dit het, en die bekostigbaarheid daarvan.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google