KKNK en Mothership Studios bied unieke aanlyn musiekreeks aan

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet. Hierdie aanlyn reeks bevat optredes deur van ons land se voorste musikante en vermaaksterre, soos hulle nog nie sedert die nasionale inperking gesien is nie.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on email
Email