Nuus & media

  • Alle nuus
  • KKNK43
  • Media54
  • Nuus57
  • Klassique4
  • Teksmark Nuus4
  • KKNK Virtuele Galery1
  • KKNK2518
  • Produksies5

Nuwe digbundel in vennootskap met KKNK

 ’n Nuwe Afrikaanse digbundel, met verse oor die Covid-19-pandemie, sal in Mei vanjaar die lig sien. Dié bundel, Maskers en …

Lees meer

KKNK se kykNET Fiesta-benoemings

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees salueer al die mense en instansies wat sedert die uitbreek van die Covid-19-pandemie met wilskrag …

Lees meer

KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie

Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die …

Lees meer

Klein Karoo Klassique span saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vir ‘n eksklusiewe aanlyn Adventkonsert

Die musiek speel voort – ondanks sosiale distansiëring! Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (SANJO) se jaarlikse Adventskonsert word vanjaar aanlyn gehou – en vir die …

Lees meer

Die aanlyn Klassique Baroque-konsertreeks is steeds te sien

Klassieke musiekliefhebbers het nog geleentheid tot 30 November 2020 om die vier konserte wat as deel van die Klassique Baroque-fees aanlyn aangebied …

Lees meer

Creativity celebrated at fifth Teksmark

A record number of scripts will be presented as play readings at Kunste Onbeperk’s fifth Teksmark, taking place from Wednesday, …

Lees meer

Karen Zoid veil ReWOLusie-komberse vir liefdadigheid op

Vyf komberse van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se ReWOLusie-projek, word volgende week (Maandag 26 en Dinsdag 27 Oktober) …

Lees meer

Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier

’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied. ’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied.

Lees meer

Die KKNK en Mothership Studios se opwindende aanlyn musiekreeks eindig hierdie week op ’n hoë noot!

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios het vanaf Donderdag 30 Julie tot 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks, …

Lees meer

Klassieke musiekfeeste span kragte saam vir digitale konsertreeks

Die Klassique Baroque-fees vind vanjaar vir die eerste keer plaas en is ’n samewerking van twee van Suid-Afrika se klassieke musiekfeeste: Klein …

Lees meer