KKNK Mothership Sessions-musiekreeks: Emo Adams UNPLUGGED

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Met gaskunstenaars, Omar Adams en Rotas The RapperDonderdag 6 Augustus om 20:00 Emo Adams is een van Suid-Afrika se grootste en mees inspirende musieksterre. Hy is die huidige aanbieder van die immergewilde program Noot vir Noot op SABC2 en is ook die aanbieder en uitvoerende vervaardiger van Maak my Famous op kykNET. Sy merkwaardige talent is iets waaraan hy hard werk sedert die ouderdom […]

Oudtshoorn groet geliefde Dr. David Piedt

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Ons maak met leedwese amptelik bekend dat die geliefde en geëerde dr. David Arthur Piedt (gebore 21 Maart 1940) ons op 27 Julie 2020 ontval het. Dr. Piedt kon ondanks sy ingesteldheid op gesondheid, nie die aggressiewe aanval van die Covid-19-virus vryspring nie.

Kortom se eerste kortfilms binnekort op Netwerk24 te sien

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Netwerk24 en die KKNK se eerste kortfilm-projek, Kortom, sien op Dinsdag 4 Augustus die lig. Kortom deel die top nege kortfilms, gekies uit 81 inskrywings, met Netwerk24-intekenare. Alle inskrywings is deur ’n paneel gelees, sonder inligting oor betrokkenes, waarna ’n kortlys opgestel en finaliste gekies is. Kykers kan uitsien na vier komedies, drie dramas, ’n riller en ’n […]

KKNK en Mothership Studios bied unieke aanlyn musiekreeks aan

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet. Hierdie aanlyn reeks bevat optredes deur van ons land se voorste musikante en vermaaksterre, soos hulle nog nie sedert die nasionale […]

Teksmark beloof weer ‘n smeltkroes van teater

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

 “Teksmark word vanjaar vir die vyfde keer aangebied en dit is ’n wonderlike vooruitsig in ’n uitdagende jaar vir die uitvoerende kunste. Hierdie projek het die afgelope halwe dekade ontwikkel van ’n geleentheid vir opwindende nuwe teksidees, tot ’n smeltkroes van teater-gesprekke.”

First KKNK Virtual Art Gallery opening soon

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

“We are extremely excited to launch the first Klein Karoo National Arts Festival (KKNK) Virtual Gallery, where art enthusiasts from all over the world will now have the opportunity to engage with the festival’s visual arts exhibitions.”

Virtuele Kunsgalery ‘n eerste vir KKNK

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

“Ons is ongelooflik opgewonde om die Klein Karoo Nasionale Kunstefees se heel eerste Virtuele Kunsgalery bekend te stel. Kunsliefhebbers van regoor die wêreld het hier die geleentheid om die fees se visuele kunsuitstallings te beleef.”

Stuur nou jou programvoorstel vir KKNK2021

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

“Kreatiewe denkers en skeppers kan nou voorstelle vir die 2021 Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) indien”, sê Hugo Theart, artistieke direkteur van dié fees.