Klassique Baroque-fees

’n Aanlyn klassieke musiekkonsertreeks aangebied deur Klein Karoo Klassique en die Kaapstad Barokfees.

Ondersteun deur die Rupert Musiekstigting.

Die eerste van vier uitvoerings première op Donderdag 1 Oktober 2020 en elke week word ’n nuwe konsert vrygestel.

Kaartjieverkope is oop tot en met 30 November.
 

Kaartjiepryse:

Pakket vir al vier konserte: R300 (25% aflsag)

Individuele konserte: R100 per konsert

Bespreek by Quicket

Misshapen Pearls

Met Lynelle Kenned (soprano), Ralitza Macheva (Baroque violin), Refiloe Olifant (Baroque violin) and Erik Dippenaar (harpsichord)

AANLYN VANAF

01.10.2020

Haydn in London

Met Liesl Stoltz (flute), Refiloe Olifant (violin 1), Bonolo Kgaile (violin 2), Lynn Rudolph (viola), Cheryl de Havilland (cello), Mariechen Meyer (double bass) and Erik Dippenaar (harpsichord)

AANLYN VANAF

08.10.2020

1840

Met Esthea Kruger (piano) and Janel Speelman (soprano)

AANLYN VANAF

15.10.2020

Histoire du Tango

Met Bridget Rennie-Salonen (flute) and James Grace (guitar)

AANLYN VANAF

22.10.2020