Word deel van die KKNK se
Kliek-klub
Lidmaatskap kos R300 per jaar en is vir ‘n tydperk van 12 maande geldig.


Wat is die voordele?
- Bly op hoogte van Kunste Onbeperk-nuus, gebeure en al sy projekte.
- Ontvang die KKNK-feesprogram vroeër (voor die publiek of die bekendstelling daarvan).
- Ontvang die Klein Karoo Klassique-feesprogram vroeër (voor die bekendstelling daarvan).
- KKNK-kaartjies teen afslagpryse.
- Klein Karoo Klassique-kaartjies teen afslagpryse.
- Spesiale besprekingsperiode vir KKNK-kaartjies voor verkope open vir die algemene publiek.
- Toegang tot Klein Karoo Klassique-kaartjies voor verkope open vir die algemene publiek.
- Toegang tot ‘n eksklusiewe, gratis KliekPlus-parkeerarea tydens die KKNK.
- Ontvang n gratis KKNK-feesgids.
- Ontvang uitgesoekte voordele in samewerking met feesborge.
- Ontvang spesiale aanbiedinge van ons plaaslike feesvriende.
- Bespreek verblyf vir KKNK voor dit open vir die publiek.
- Afslagpryse vir Kunste Onbeperk-produksies landswyd.