Gratis filmkursus vir jong Oudtshoorniete

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

 Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in samewerking met iKasi Creative Media en met die ondersteuning van die Departement van Kultuursake en Sport: Wes-Kaap en die Oudtshoorn Munisipaliteit, bied binnekort ’n gratis inleidingskursus in film en digitale media op Oudtshoorn aan. As jy op Oudtshoorn woon, tussen 18 en 35 jaar oud is, ’n matrieksertifikaat […]

Nuwe digbundel in vennootskap met KKNK

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

 ’n Nuwe Afrikaanse digbundel, met verse oor die Covid-19-pandemie, sal in Mei vanjaar die lig sien. Dié bundel, Maskers en mure, bied aan alle Afrikaanse digters – gevestig en opkomend – die geleentheid om uitdrukking te gee aan die impak van die pandemie op mense en hul lewe. Die samestellers is die digters Daniel Hugo […]

KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie besluit om die fees wat vanaf 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, vir eers uit te stel.  “Hoewel ons bitter graag in 2021 weer begin April wou fees vier in […]

Klein Karoo Klassique span saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vir ‘n eksklusiewe aanlyn Adventkonsert

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Die musiek speel voort – ondanks sosiale distansiëring! Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (SANJO) se jaarlikse Adventskonsert word vanjaar aanlyn gehou – en vir die eerste keer aangebied in vennootskap met Klein Karoo Klassique en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK). SANJO gaan ’n program van barokmusiek uitvoer wat net reg is vir dié tyd van die jaar – en […]

Creativity celebrated at fifth Teksmark

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

A record number of scripts will be presented as play readings at Kunste Onbeperk’s fifth Teksmark, taking place from Wednesday, 28 to Friday, 30 October. “We look forward to celebrating creativity in the theatre industry in this extraordinary year and giving playwrights the opportunity to showcase excerpts from their exciting new stage scripts”, says Hugo […]

Karen Zoid veil ReWOLusie-komberse vir liefdadigheid op

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Vyf komberse van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se ReWOLusie-projek, word volgende week (Maandag 26 en Dinsdag 27 Oktober) deur Karen Zoid opgeveil.  Zoid het sedert die grendeltyd verskeie suksesvolle veilings aangebied en gaan hierdie week vyf pragtige gehekelde komberse op Facebook opveil. Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, nooi belangstellendes uit om deel van […]

Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied. ’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied.

Die KKNK en Mothership Studios se opwindende aanlyn musiekreeks eindig hierdie week op ’n hoë noot!

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios het vanaf Donderdag 30 Julie tot 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks, wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kon geniet, aangebied. Dit het optredes bevat deur van ons land se voorste musikante en vermaaksterre, insluitend Elandré, Emo Adams, Karen Zoid, Watershed, Jan Blohm, Elvis Blue, Anna Davel, Roan Ash en EET KREEF […]

Klassieke musiekfeeste span kragte saam vir digitale konsertreeks

Kknk | Klein Karoo Nasionale Kunstefees | Oudtshoorn | Suid-Afrika

Die Klassique Baroque-fees vind vanjaar vir die eerste keer plaas en is ’n samewerking van twee van Suid-Afrika se klassieke musiekfeeste: Klein Karoo Klassique, wat jaarliks in Oudtshoorn plaasvind, en die Kaapstad Barokfees, wat jaarliks in Kaapstad aangebied word. Hierdie feeste kon weens die Covid-19-pandemie nie in 2020 plaasvind nie, maar span nou kragte saam om vier […]