Welkom!

PROFIEL

Gebruik die velde hieronder om die deelnemer items se video’s op te laai.
Maak seker die video file se naam bestaan uit die itemkode en naam en van van die deelnemer.
Vul ook die korekte itemkode, naam en van by elke veld vir elke video in.

Die maksimum grootte van die video wat jy kan oplaai is 35MB. Sou jy video groter wees, klik hier en volg die instruksies op die nuwe skerm om jou video te verklein.