OPTOG! Bring kuns ter viering van KKNK25

Die land se oudste en jongste Afrikaanse kunsvinke sit vanjaar saam om op ‘n feestak!

Ons vier KKNK se 25ste bestaansjaar (en sommer OPTOG! se eerste een ook).  Die land se bestes spring saam in ‘n kombi en is op pad Oudsthoorn toe.  Party vir die eerste keer, party dalk vir die laaste keer!Read More

Koningin Lear op die planke by KKNK25

Dié herverbeelding van Shakespeare se King Lear deur die Vlaamse skrywer Tom Lanoye is deur Antjie Krog vertaal.

Elisabeth Lear (gespeel deur die bekroonde Antoinette Kellerman) het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot ’n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Read More

KKNK loods 25ste program in Oudtshoorn

Vir die 25ste verjaardag van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, van 21 tot 27 Maart in Oudtshoorn, is ’n spesiale program saamgestel wat nie net opwindende nuwe produksies bied nie, maar ook ’n bestekopname is van die bydrae van die fees tot die kunste. Dié program is Maandag, 14 Januarie, by Olivanti Country Manor naby Oudtshoorn, bekendgestel.Read More

Wen groot met KKNK25!

Deel jou gunsteling foto’s en videos van die afgelope 24 jaar se #KKNK’s op #Facebook & #Instagram met die hutsmerke #KKNK #ekOnthou en staan ’n kans om ’n feeservaring soos nog nooit van te vore te wen!Read More

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google