{"id":4499,"date":"2018-12-18T09:24:50","date_gmt":"2018-12-18T09:24:50","guid":{"rendered":"https:\/\/www.kknk.co.za\/?p=4499"},"modified":"2018-12-18T09:24:50","modified_gmt":"2018-12-18T09:24:50","slug":"wen-groot-met-kknk25","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/kknk-nuus\/wen-groot-met-kknk25\/","title":{"rendered":"Wen groot met KKNK25!"},"content":{"rendered":"<p>Deel jou gunsteling foto\u2019s en videos van die afgelope 24 jaar se #KKNK\u2019s op #Facebook &amp; #Instagram met die hutsmerke #KKNK #ekOnthou en staan \u2019n kans om \u2019n feeservaring soos nog nooit van te vore te wen!<\/p>\n<ul>\n<li>Gratis toegang tot die Kuierbuurt vir die duur van die fees.<span class=\"Apple-converted-space\">\u00a0<\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-4508\" src=\"https:\/\/kknk.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/Untitled-3.jpg\" alt=\"KKNK\" width=\"1209\" height=\"454\" title=\"\"><\/p>\n<ul>\n<li>Kaartjies vir 2 mense na 5 toneelstukke van jou keuse gedurende die feesweek.<\/li>\n<li>Gratis toegang tot Laatnag by Netwerk24 se feeskafee.<\/li>\n<li>3 Etes vir 2 tydens die fees by uitsoek-restaurante.<\/li>\n<li>\u2019n \u201cZip-line\u201d ervaring vir twee om die adrenalien te laat pomp.<\/li>\n<\/ul>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-4507 aligncenter\" src=\"https:\/\/kknk.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/Untitled-32.jpg\" alt=\"KKNK\" width=\"1209\" height=\"454\" title=\"\"><\/p>\n<ul>\n<li>\u2019n Bossafari wyn en tapastoer vir twee. (\u2019n Wyn-en-tapas-avontuur na drie verskillende uitkyk-punte waar wyn met heerlike tapas bedien word. Jy kan verwag om van die 22 spesies diere op die landgoed te besigtig.)<\/li>\n<\/ul>\n<p><img decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-4506 aligncenter\" src=\"https:\/\/kknk.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/12\/Untitled-33.jpg\" alt=\"KKNK\" width=\"1209\" height=\"454\" title=\"\"><strong>Inskrywings sluit 31 Januarie 2019 en die wenner word 1 Februarie aangekondig. Maak seker jy skop die nuwe jaar af met groot opwinding en iets om na uit te sien! #KKNK25 #onsOnthou<\/strong><\/p>\n<p><b>Wat is die Kuierbuurt?<br \/>\n<\/b>Hope musiekvermaak saans by die Huisgenoot-verhoog en die Castle Lager-verhoog en kinderpret by die Speelbos. Proe heerlike wyn en deli-produkte by Liplekker, doen Kunsmark-inkopies en ontspan by kroe\u00eb en kosstalletjies.<\/p>\n<p>Daar is hope vermaak vir die hele gesin in die Kuierbuurt. Aktiwiteite vir kinders sluit in teater in verskeie genres, voorlesings uit kinderboeke en hope ander pret by die Speelbos. By Liplekker kan jy heerlik wyn proe en smul aan deli-produkte. Daar is ook ander kroe\u00eb en rusareas.<\/p>\n<p>\u2018n Wye verskeidenheid musiek programme word op die Dag- en Aandverho\u00eb aangebied. Bring saans jou piekniekmandjie en kuier lekker terwyl die land se topkunstenaars en nuwe stemme jou vermaak.<\/p>\n<p>By die menigte stalletjies kan jy handwerk, kosprodukte, gereedskap en nog baie ander produkte aanskaf. Die manne kan ook rondkyk tussen die nuutste voertuie en trekkers op die mark.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deel jou gunsteling foto\u2019s en videos van die afgelope 24 jaar se #KKNK\u2019s op #Facebook &#038; #Instagram met die hutsmerke #KKNK #ekOnthou en staan \u2019n kans om \u2019n feeservaring soos nog nooit van te vore te wen!<\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":4509,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[31],"tags":[],"class_list":["post-4499","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-kknk-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4499","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4499"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4499\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4499"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4499"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4499"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}