{"id":910,"date":"2022-11-01T08:00:12","date_gmt":"2022-11-01T08:00:12","guid":{"rendered":"https:\/\/dev.webgap.xyz\/kknk\/?p=910"},"modified":"2022-11-01T08:00:12","modified_gmt":"2022-11-01T08:00:12","slug":"rewolusie-en-oudtshoorn-rotariers-leef-ubuntu-uit-in-desember","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/kknk-nuus\/rewolusie-en-oudtshoorn-rotariers-leef-ubuntu-uit-in-desember\/","title":{"rendered":"ReWOLusie en Oudtshoorn Rotari\u00ebrs leef Ubuntu uit in Desember"},"content":{"rendered":"<p>Die KKNK se<strong>\u00a0ReWOLusie<\/strong>\u00a0span vanjaar vir die tweede keer kragte saam met die Oudtshoorn Rotari\u00ebrs om \u2019n verskil in die lewens van kleuters uit die Oudtshoorn-omgewing te maak.<\/p>\n<p>The\u00a0<strong>Oudtshoorn Rotari\u00ebrs Krismisboks<\/strong>-projek poog jaarliks om \u2019n glimlag op die gesiggies van kleuters in en om Oudtshoorn te sit. Lezelma Pretorius, organiseerder namens die Oudtshoorn Rotari\u00ebrs, s\u00ea hulle Krismisboks-projek het in 2015 begin en deel jaarliks bokse aan minderbevoorregte kleuterskole in die Oudtshoorn-distrik uit.<\/p>\n<p>Gebreide of gehekelde wol speelgoed, wat met baie liefde deur die\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>-vrywilligers gemaak is, word by di\u00e9 Krismisbokse ingesluit. Tientalle breiers van regoor die Suid-Kaap kom reeds sedert 10 September byeen om mekaar by te staan met verskillende patrone om pragtige beertjies en ander speelgoed te brei en hekel.<\/p>\n<p>Pretorius s\u00ea alhoewel die kinders altyd opgewonde is oor die bokse, wou hulle graag iets spesiaal soos \u2019n speelding bysit. \u201cEk het in 2021 begin hekel en gedink dit sal wonderlik wees om vir elke kleuter \u2019n sagte speelding te gee. Madeleine Miles,\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>-stigter, het voorgestel dat ek die KKNK en\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0nader, aangesien hulle reeds \u2019n groot groep vlytige dames het wat kan hekel en brei.\u201d<\/p>\n<p>\u201c<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0se rol by die Krismisboks-projek is onvervangbaar. Ons kon verlede jaar danksy\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0550 beertjies uitdeel. Dit het ons verwagtinge totaal oortref. Sonder hulle sou ons dit beslis nie met soveel sukses kon aanpak nie.\u201d Daar is vanjaar reeds meer as 800 beertjies gebrei en gehekel.<\/p>\n<p>Hoe die gemeenskap met hierdie projek saamstaan, is vir Pretorius \u2019n wonderlike aanduiding van ware ubuntu. \u201cElke persoon kan \u2019n bydrae maak om \u2019n kind se hart bly te maak. Die vreugde en liefde wat ons aan ons eie gemeenskap se kinders kan uitdeel is regtig\u00a0<em>priceless<\/em>,\u201d sluit sy af.<\/p>\n<figure class=\"wp-block-image size-full\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-130532\" src=\"https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1\" sizes=\"(max-width: 1440px) 100vw, 1440px\" srcset=\"https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-18x12.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 18w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-150x100.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 150w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-300x200.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 300w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022.jpg?size=576x384&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 576w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-768x512.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 768w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022.jpg?size=864x576&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 864w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-1024x683.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1024w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022.jpg?size=1152x768&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1152w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1476w\" alt=\"\" width=\"1476\" height=\"984\" title=\"\"><\/figure>\n<p>Annie Boesak, voorsitter van die Lelies van Eden op Oudtshoorn wat deel van\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0is, s\u00ea sy sien ook daarna uit om die glimlaggies op die skaam gesiggies te sien en drukkies te kry wanneer die beertjies uitgedeel word. \u201cWat \u2019n voorreg om \u2019n bydrae daartoe te maak dat \u2019n kind se hartjie weer warm en vol blydskap kan klop. My wens is dat ons in die toekoms nog baie op Oudtshoorn kan doen deur die\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>.\u201d<\/p>\n<p>Boesak s\u00ea sy het besluit om by\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0betrokke te raak, omdat sy graag iets wou maak wat iemand in die gemeenskap regtig nodig het. \u201c<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0maak my gelukkig, omdat ek saam met ander kan leer hoe om iets te brei vir die projekte wat ons aanpak. Aan die einde van \u2019n projek is ek baie trots daarop om die eindproduk van my handewerk te sien.\u201d<\/p>\n<p>Maritha Deenik,\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>-entoesias wat ander deurlopend met patrone en advies help, vertel oor haar deelname aan die Krismisboks-projek: \u201cDit maak my hartseer om te dink hierdie is dalk die enigste geskenk wat daardie kind kry, maar dit maak my terselfdertyd bly dat ek \u2019n gemeenskap van wollers kan bystaan en harte gelukkig maak.\u201d<\/p>\n<p>Deenik s\u00ea sy geniet dit om idees vir wolprojekte uit te dink en dat deelname aan\u00a0<strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0beslis \u2019n bydrae tot haar geestesgesondheid maak. \u201cEk ontmoet baie mense deur di\u00e9 projek en het al baie vriende gemaak met wie ek my kennis kan deel. Ek geniet dit veral om ander mense te help en hulle te leer, terwyl ek ook nuwe idees kan uitdink.\u201d<\/p>\n<p>Alle wol speelgoed word teen 30 November by die KKNK se kantoor ingehandig en vrywilligers het op Vrydag 25 November vir \u2019n laaste keer bymekaar om die jaar op \u2019n sosiale noot af te sluit en finale afronding en hulp vir die beertjies te gee.<\/p>\n<p>Di\u00e9 beertjies en Krismisbokse word op 8 en 9 Desember 2023 by kleuterskole in die streek uitgedeel. Wol vir di\u00e9 projek is geskenk deur Wilck Wolwinkel op Oudtshoorn.<\/p>\n<figure class=\"is-layout-flex wp-block-gallery-1 wp-block-gallery has-nested-images columns-default is-cropped\">\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-130530\" src=\"https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-853x1280.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1\" sizes=\"(max-width: 853px) 100vw, 853px\" srcset=\"https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-8x12.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 8w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-100x150.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 100w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-200x300.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 200w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2.jpg?size=341x512&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 341w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2.jpg?size=511x767&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 511w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-scaled.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 719w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-768x1153.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 768w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-853x1280.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 853w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-1024x1537.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1024w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-2-1365x2048.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1365w\" alt=\"\" width=\"853\" height=\"1280\" data-id=\"130530\" title=\"\"><\/figure>\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img decoding=\"async\" class=\"alignnone wp-image-130529\" src=\"https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-853x1280.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1\" sizes=\"(max-width: 853px) 100vw, 853px\" srcset=\"https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-8x12.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 8w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-100x150.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 100w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-200x300.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 200w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3.jpg?size=341x512&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 341w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3.jpg?size=511x767&amp;lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 511w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-scaled.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 719w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-768x1153.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 768w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-853x1280.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 853w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-1024x1537.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1024w, https:\/\/b2626888.smushcdn.com\/2626888\/wp-content\/uploads\/2022\/12\/ReWOLusie-Krismisboks-2022-Beertjies-3-1365x2048.jpg?lossy=1&amp;strip=1&amp;webp=1 1365w\" alt=\"\" width=\"853\" height=\"1280\" data-id=\"130529\" title=\"\"><\/figure>\n<\/figure>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>ReWOLusie<\/strong>\u00a0is \u2019n gemeenskapsprojek wat by die KKNK in 2019 die lig gesien het en skep \u2019n gevoel van behoort vir die vrywillige breiers deur deelname. Unieke items word met baie liefde, met deelnemers se eie hande geskep. Vaardighede word hier oorgedra en lewenslange vriendskappe gebou. Hierdie deelnameprojek word met trots deur die KKNK gefasiliteer en gee jaar na jaar terug in die Oudtshoorn en omliggende gemeenskappe.<\/p>\n<p><strong>ReWOLusie\u00a0<\/strong>is in 2020 met die Blou Fi\u00ebsta vir innovasie tydens die kykNET Fi\u00ebstas bekroon.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die KKNK se\u00a0ReWOLusie\u00a0span vanjaar vir die tweede keer kragte saam met die Oudtshoorn Rotari\u00ebrs om \u2019n verskil in die lewens van kleuters uit die Oudtshoorn-omgewing te maak.<\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":911,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[31],"tags":[],"class_list":["post-910","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-kknk-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/910","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=910"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/910\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=910"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=910"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.kknk.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=910"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}