Kunskwartier

Sodra jy deur die kunsuitstallings in die Prince Vintcent-gebou gewandel het, maak gerus ook ’n draai by die Kunskwartier

Hierdie kunsroete word in die hartjie van die fees aangebied by verskeie Oudtshoorn-galerye, met uitstallings deur besoekende galerye en kunstenaars.

Annetté Dannhauser Art
Ontsnap saam met my na ’n droomwêreld in my skilderye vol kleur en simboliek. Bou jou eie brûe na jou drome en sien die mooi in die lewe raak.
Deo Volente Gebou B, Baron van Reedestraat 
Daagliks 08:00 – 18:00 | 083 308 8558

Annie’s Art bied aan – 10 SEISOENE
Kom stap saam tussen vlerke en vensters, ’n terugblik op 10 jaar se Karoohuise en Engele.
Queen’s Hotel Konferensiesaal, Baron van Reedestraat
Daagliks 9:00 – 20:00 | anniesart@mweb.co.za | 084 666 0777

Binne
ArtKaroo bied vanjaar vir feesgangers die geleentheid om binne te kom loer. Gesetel midde ’n betowerende tuin, lê Janet Dixon se ateljee propvol kunsgeheime wat wag om ontdek te word. 
ArtKaroo Arthouse | Jan van Riebeeckstraat 237 
Daagliks 9:00 – 18:00 | 074 481 6517 | arthouse@artkaroo.co.za | www.artkaroo.co.za

Blissfully Anna Gallery of Arts
A Celebration of South African Art

Blissful says it all – we are overjoyed to be in the company of the most amazing art pieces from a variety of South African artists who create from the heart. You will find various styles and mediums at our exhibition, and one thing is sure: once your gaze is transfixed on a piece which has spoken to your inner most being, your heart will most definitely leap of joy!
Presbyterian Church, 45 Baron van Reede Street
Daagliks 9:00 – 21:00 | 083 273 2219

Bottega Kunsgalery & Ramers
’n Keur van kunswerke deur professionele kunstenaars en ou meesterswerke. Gaskunstenaars Hennie Meyer (keramiek) en Hannetjie de Clercq (skilder). 
Bottega Kunsgalery en Ramers, Queens Hotel-gebou. Baron van Reedestraat, oorkant die Spur. 
Daagliks 9:00 – 19:00 | 044 272 6330  

Contemporary Ceramics– 
Charmaine Haines. Martin Haines
Exhibition by Martin and Charmaine Haines, ceramic artists living and working in Nieu-Bethesda producing a selection of ceramic forms both sculptural and functional. The work is inspired by their natural Karoo surroundings often reflecting the historical narrative of our times and past history dating back to ancient civilisations adding a mythical presence to the form.
Rosenhof Art Gallery, 264 Baron van Reede Street 
Daily 09:00 – 18:00 | 078 777 1966 | www.charmainehaines.co.za

Crouse Kunsgalery
Skilderye van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars.  Kom ontmoet vir Marius Prinsloo en Anton Benzon by ons winkel. Ons bied ook ’n herverkoopdiens en
doen waardasies.
Queen Zebra, Baron van Reedestraat 5 
Daagliks 09:00- 20:00 | 082 920 2232 | www.artdealers.co.za

Kleur van Woorde
Met die kunswerke en ouwêreldse atmosfeer en dekor, in die oudste huis in Oudtshoorn in Baron van Reedestraat 123,  word aan besoekers ’n besonderse kunservaring aangebied. Neels van Jaarsveld, Susanne Beyers en Anna Davel, dra by tot ’n verdere dimensie aan die kunservaring deur daaglikse voorlesings van Lidi
se gedigte. 

Koop kaartjies

Open Studio
I have lived in the Klein Karoo for 28 years. My work breathes with this explorative sensory experience from my almost 3 decades here: the intensity of the light, colour and contrast, both harsh or subtle. Even when the Karoo is not my subject matter the inspiration is evident. I will be in my studio-gallery between 09h30 & 18h00 if you wish to connect. Alternatively, my work can be viewed any time while Mamash Restaurant (which is directly below) is open.
Lisl Barry Art Studio-Gallery (above Mamash), 35 Baron van Reede street
Daily 09:30 – 18:00 | www.llislbarry.co.za | 082 769 6993

LOVE GALLERY
LOVE GALLERY brings the art you love to KKNK with never-seen-before works by renowned artists Munro, Everette Duarte, Frances Schandera-Duarte, Marke Meyer and Maria Viktor.
Jazu Hair, 23 Baron van Reedestraat
Daily 9:00 – 19:00 | www.love-gallery.com | 083 785 8687

Kotzé Kuns
Die Kotzé Kunsgalery wat sy ontstaan reeds in 1967 gehad het, is ’n dinamiese galery en welbekende naam in die kunswêreld. Die bemarking van die vier professionele Kotzé-kunstenaars se werk is in 2004 uitgebrei tot ’n galery wat sowat 30 Suid-Afrikaanse professionele kunstenaars se werk landwyd met sukses bemark. Die Kotzé Kunsgalery spesialiseer ook in die koop en verkoop van
Suid-Afrikaanse Ou Meesters se werk. 
Coco Boutique, Baron van Reedestraat 5
Daagliks  09:00 – 21:00 | 082 785 4995 | www.kotzekuns.co.za

Mia Brand Kuns
Ongerepte, verlate landskappe word vasgevang in treffende, tasbare olieverf-vinjette. Onder wriemel die aarde van kleur en tekstuur. Klein tot groot, selfs kubusse
en piramiedes.
Deo Volente Gebou E, Baron van Reedestraat
Daagliks 09:00 – 18:00 | 083 696 1515 | www.miabrand.co.za

Sandra Pelser
Sandra Pelser is bekend vir haar oorspronklike olieverfskilderye van vroue-figure. Oorspronklike werk, afdrukke en aandenkings is beskikbaar. Deo Volente. 
Gebou C, Baron van Reedestraat 
Daagliks 09:00 – 19:00 | 082 687 4459 | www.sandrapelserart.co.za

The Showroom Art Gallery
The Showroom Art Gallery brings exquisite South African fine art to the KKNK. Whether you are looking for an investment or just something to brighten up your room, look no further.
Deo Volente Building A, Baron van Reede Street 
Daily 9:00 – 18:00| 083 449 2132 | 012 991 2374 | www.showroomart.co.za

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google