Kategorie: Media

gepos in
gepos in

Nuwe digbundel in vennootskap met KKNK

 ’n Nuwe Afrikaanse digbundel, met verse oor die Covid-19-pandemie, sal in Mei vanjaar die lig sien. Dié bundel, Maskers en mure, bied aan alle Afrikaanse digters – gevestig en opkomend – die geleentheid om uitdrukking te gee aan die impak van die pandemie op mense en hul lewe. Die samestellers is die digters Daniel Hugo […]

LEES VERDER Nuwe digbundel in vennootskap met KKNK 4 min lees
gepos in
gepos in

KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie

Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie besluit om die fees wat vanaf 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, vir eers uit te stel.  “Hoewel ons bitter graag in 2021 weer begin April wou fees vier in […]

LEES VERDER KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie 7 min lees

‘n Eksklusiewe aanlyn Adventkonsert

Die musiek speel voort – ondanks sosiale distansiëring! Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (SANJO) se jaarlikse Adventskonsert word vanjaar aanlyn gehou – en vir die eerste keer aangebied in vennootskap met Klein Karoo Klassique en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK). SANJO gaan ’n program van barokmusiek uitvoer wat net reg is vir dié tyd van die jaar – en […]

LEES VERDER ‘n Eksklusiewe aanlyn Adventkonsert 3 min lees

Creativity celebrated at fifth Teksmark

A record number of scripts will be presented as play readings at Kunste Onbeperk’s fifth Teksmark, taking place from Wednesday, 28 to Friday, 30 October. “We look forward to celebrating creativity in the theatre industry in this extraordinary year and giving playwrights the opportunity to showcase excerpts from their exciting new stage scripts”, says Hugo […]

LEES VERDER Creativity celebrated at fifth Teksmark 5 min lees
gepos in
gepos in

Karen Zoid veil ReWOLusie-komberse vir liefdadigheid op

Vyf komberse van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se ReWOLusie-projek, word volgende week (Maandag 26 en Dinsdag 27 Oktober) deur Karen Zoid opgeveil.  Zoid het sedert die grendeltyd verskeie suksesvolle veilings aangebied en gaan hierdie week vyf pragtige gehekelde komberse op Facebook opveil. Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, nooi belangstellendes uit om deel van […]

LEES VERDER Karen Zoid veil ReWOLusie-komberse vir liefdadigheid op 7 min lees
gepos in
gepos in

Die KKNK en Mothership Studios se opwindende aanlyn musiekreeks eindig hierdie week op ’n hoë noot!

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios het vanaf Donderdag 30 Julie tot 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks, wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kon geniet, aangebied. Dit het optredes bevat deur van ons land se voorste musikante en vermaaksterre, insluitend Elandré, Emo Adams, Karen Zoid, Watershed, Jan Blohm, Elvis Blue, Anna Davel, Roan Ash en EET KREEF […]

LEES VERDER Die KKNK en Mothership Studios se opwindende aanlyn musiekreeks eindig hierdie week op ’n hoë noot! 3 min lees
gepos in

KKNK Mothership Sessions-musiekreeks: EET KREEF HERLEEF!

Donderdag 24 September om 20:00 EET KREEF HERLEEF! is ’n produksie wat nuwe lewe gee aan die ikoniese album wat in 1989 uitgereik is deur Johannes Kerkorrel en Die Gereformeerde Blues Band. In die hedendaagse weergawe laat die musiek die kranse antwoord gee in ’n moderne herinterpretasie van hierdie satiriese, dog salwende musikale meesterstuk.

LEES VERDER KKNK Mothership Sessions-musiekreeks: EET KREEF HERLEEF! 3 min lees

Mandjie 0

Teken in

Maak 'n rekening oop

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privaatheidsbeleid.

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.