Kategorie: Media

gepos in
gepos in

KKNK skep vernuwend in 2020

“Die KKNK het nie vanjaar in die tradisionele vorm plaasgevind nie, maar die fees leef voort op innoverende maniere, op verskeie ander platforms.” So sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK). Die KKNK is weens die Covid-19-pandemie vanjaar vir die eerste keer in 26 jaar nie op Oudtshoorn aangebied nie.

LEES VERDER KKNK skep vernuwend in 2020 9 min lees
gepos in

KKNK Mothership Sessies-musiekreeks: Jan Blohm

Donderdag 27 Augustus om 20:00 Dié musiekreeks word aangebied deur die KKNK, Mothership Studios en Netwerk24. Die gewilde sanger Jan Blohm het sy solo-loopbaan in 2004 afgeskop met die vrystelling van sy debuutalbum,Melkstraat Confessions. Sy roerende lirieke en vertonings het oornag vele aanhangers gelok. Hierdie onvergeetlike album het die rock-wêreld op sy kop gedraai en vir Blohm vele toekennings […]

LEES VERDER KKNK Mothership Sessies-musiekreeks: Jan Blohm 4 min lees

Program vir eerste digitale Klein Karoo Klassique bekend

“Hoewel die 12de Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, weens die Covid-19-pandemie nie vanjaar soos beplan kon plaasvind nie, is ons steeds baie opgewonde om ons eerste digitale Klein Karoo Klassique-konsertreeks se program aan te kondig.” So sê Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, wat geskeduleer was […]

LEES VERDER Program vir eerste digitale Klein Karoo Klassique bekend 6 min lees

Programme for first digital Klein Karoo Klassique Concert Series announced

“Although the 12th Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn’s winter festival of classical music, art, food and wine could not be presented as planned this year due to the Covid-19 pandemic, we are very excited to announce the programme for our very first digital Klein Karoo Klassique Concert Series.” This according to Hugo Theart, Artistic Director of Klein […]

LEES VERDER Programme for first digital Klein Karoo Klassique Concert Series announced 6 min lees

Mandjie 0

Teken in

Maak 'n rekening oop

Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privaatheidsbeleid.

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.