3 SUSTERS

Komiese drama
In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon

MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rödenbeck TEKSLouis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Mariska Meyer VERVAARDIGER Arena Produksiehuis

Christine word 50. Sy vlieg Thailand toe. Dis die tweeling se verjaardaggeskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? Partykeer haat sy hulle. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy’s bang vir vlieg. Die vlug is vertraag en Christine is hoog op kalmeerpille. Bianca is vas oortuig sy’t hul verlore ma gesien. Anel praat met ’n aantreklik man. Drie susters op ’n gegewe tyd op ’n plek wat die poppe kan laat dans. Gaan hulle ooit in Thailand uitkom?

Afrikaans | Geen o/14 | Taal | 80 min. | R155, R170 (by die deur)
kykNET Hoërskoolsaal
21 Maart 18:30, 22 Maart 09:30, 25 Maart 14:30, 26 Maart 13:30, 27 Maart 13:30

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google