ADAM TAS – SIT KÊRELS

Kontemporêre musiek
MET Adam Tas en Lourens Delport

’n Kombinasie van betekenisvolle lirieke, besonderse melodieë en Adam Tas se uitsonderlike stem. Hy het die ongelooflike vermoë om mense met sy musiek saam te snoer, om hulle sy emosies eerstehands te laat ervaar en om ’n gevoel van rustigheid te skep. Hy is die storieverteller van die musiekbedryf oor sy liefde vir sy land en die Bosveld. Kom saam op ’n reis van lag, huil en heimwee.

Afrikaans | Gesin | 70 min.
R145, R160 (by die deur)
Die Windpomp Restaurant Teater
21 Maart 21:00, 22 Maart 21:00, 23 Maart 14:00, 24 Maart 10:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google