fbpx

Amanda Strydom: Nostalgie

Besonderhede

  • 26 Maart 21:00
    27 Maart 10:00
    28 Maart 17:00
    29 Maart 14:00

  • Die Windpomp-restaurantteater

  • Afrikaans, Engels, Frans en Duits
    OB
    70 min.

  • R175, R190 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Kabaret

MET Amanda Strydom, Coenraad Rall en Susan Mouton TEKS Amanda Strydom REGIE Amanda Strydom MUSIEK Amanda Strydom en Coenraad Rall VERVAARDIGER Amanda Strydom


Die KKNK-veteraan Amanda Strydom diep nostalgiese herinneringe op met stories en musiek wat jou gaan laat vra: “Onthou jy nog waar jy was of wat gebeur het toe hierdie liedjie gespeel het?” Deur die geskiedenis het musiek die mag om mense te verenig, te troos, te laat protesteer, te heel – en die nostalgie speel ’n groot rol in hierdie versoening.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google