fbpx

André, die skreeusnaakse hipnotiseur

Besonderhede

  • 23 Maart 16:30
    24 Maart 13:30

  • kykNET Hoërskoolsaal

  • 75 min.

  • Afrikaans
    Geen o.10 l OB

  • R135, R150 (by die deur)

Koop Kaartjies

MET André, die skreeusnaakse hipnotiseur VERVAARDIGER André Grove 


André, die skreeusnaakse hipnotiseur, bring sy hipnose-vertoning na die KKNK, maar dié keer vier praat hy Afrikaans. André, wat oorspronklik in Bloemfontein bekendheid verwerf het, gebruik sy talente om mense te hipnotiseer en deur middel van suggesties mag jou ma dalk net dink sy is ’n wasmasjien of jou pa kan in Superman verander. Skreeusnaakse vermaak waarin die gehoor die sterre word van die aand se vertoning.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google