fbpx

Brandbaar

Besonderhede

  • 24 Maart 15:30*
    25 Maart 13:00
    26 Maart 16:00
    *Teatergesprek – 24 Maart  16:40, na afloop van die optrede.

  • Laerskool Wesbank

  • 60 min.

  • Afrikaans
    Geen o.13 | 
    T | 

  • R135
    R140 (by die deur)

Koop Kaartjies

Ondersteun deur NATi, die KKNK, die Toyota US Woordfees en die Suidoosterfees

MET Rehane Abrahams (spel) en Lukhanyiso Skosana (sang) TEKS Rehane Abrahams Vertaling Jason Jacobs en Rehane Abrahams REGIE Sara Matchett MUSIEK Lukhanyiso Skosana CHOREOGRAFIE Kerry-Lynn Smith VERHOOGBESTUURDER Blythe Stuart Linger STEL- EN KOSTUUMONTWERP Craig Leo Beligtingsontwerp Craig Leo en Sara Matchett VERVAARDIGER The Mothertongue Project 


Womb of Fire kry nuwe lewe in die vertaling Brandbaar. Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n episode uit die Indiese Mahabharata-epos. Eietydse werklikhede word verweef met die stories van twee vroue in die Kaapkolonie se stigtingsjare: Grote Katrijn van Pulicat (1681-1683), die eerste slaafbandiet, se reis van Indië deur Batavia na die Kaap, en die kort, brutale lewe van Zara (1648-1671), ’n KhoeKhoen-dienskneg wat postuum deur die VOC gestraf word weens selfmoord. Womb of Fire is met drie Woordpryse en twee Fleur du Cap-pryse bekroon.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google