fbpx

Cango Caves Zipline

Besonderhede

  • 23 – 29 Maart
    09:00
    09:30
    10:30
    11:30
    12:30
    13:30
    14:30
    15:30
    16:30

  • Cango Caves Estate

  • 60 min.

  • Afrikaans en Engels 
    Geen o.5

  • R330

Koop Kaartjies

Aangebied deur Cango Caves Estate


’n Zipline-avontuur tussen die Swartberge rondom die Kango-vallei. ’n Pretaktiwiteit vir oud en jonk. Daar is dubbeltoue wat dit moontlik maak vir twee mense om saam te zip. Begin by die Kangogrotte met die zipline van 180 m oor ’n diep Karoo-kloof. En pak daarna die opwindende zipline van 500 m aan wat jou tot reg voor ons deli met sy stoep met ’n panoramiese uitsig bring. Vir koffieliefhebbers is daar ’n keuse van die wêreld se beste koffiebone wat op die landgoed gerooster word. Vir diegene wat iets te ete soek, is daar peuselborde, wraps en gourmet-pizza’s, gemaak in ons houtvuur-oond.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google