
CANGO CAVES ZIPLINE
Aangebied deur Cango Caves Estate
Die Cango Caves Estate is die perfekte plek vir adrenalienverslaafdes. Die zipline bestaan uit twee dele en is in totaal 680 m lank. Begin by die Kango-grotte en eindig by die pragtige Cango Caves Estate.
Afrikaans en Engels | Geen o/5 | 60 min.
R330
Cango Caves Estate
Daagliks 08:30, 09:30, 10:30, 11:30, 12:30, 13:30, 14:30, 15:30, 16:30