fbpx

Craft Beer and Artisan Cheese Pairing

Besonderhede

  • 23 Maart 13:00 en 15:00
    24 Maart 13:00 en 15:00
    25 Maart 13:00 en 15:00
    26 Maart 13:00 en 15:00
    27 Maart 13:00 en 15:00
    28 Maart 13:00 en 15:00
    29 Maart 13:00 en 15:00

     

  • Thorny Creek Brewery and The Red Bus Cafè

  • 60 min.

  • Engels 
    Geen drank word aan o.18’s bedien nie

  • R185

Koop Kaartjies

AANGEBIED DEUR Thorny Creek Brewery


Kom lê besoek af by dié nuwe boetiekbierbrouery in die hartjie van die Klein Karoo. Verskeie biere word in 200 liter-vloeistofmaat gebrou: volkoring- amber bier, ligte hopbier (IPA), swartbier en Russiese swartbier. En vir elke bier is daar ’n handgemaakte kaas-pasmaat. Robert Hofmeyr, die brouer, sal die kuns van bierbrouery verduidelik en hoe die kompleksiteit van ’n bepaalde bier by die intensiteit van ’n bepaalde kaas pas.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google