fbpx

Dankie, maar nee dankie!

Besonderhede

  • 24 Maart 10:00
    25 Maart 16:30

  • ATKV-Griesselsaal

  • 60 min.

  • Afrikaans en Kaapse Gayle
    Gesin

  • R105, R120 (by die deur)

Koop Kaartjies

Komedie

MET Stephren Saayman, Jurgen McEwan, René Cloete, Shamim Gallie, Cole Wessels en Eldine Beukes TEKS Stephren Saayman REGIE EN VERVAARDIGER Amé Reinke MEDIA EN VERHOOGBESTUURDER Janca Fourie  


’n Kompetisie word in Die Son geloods: “Op soek na die perfekte Coloureds vir ’n beter toekoms. Almal is op soek na ’n plek waar ras en identiteit nie meer ’n prioriteit is nie, waar jy as ’n mens gesien word en nie soos die middelkind behandel word nie.” In ’n verlate dorpie sê drie gesinne mekaar die stryd aan om die perfekte bruin gesin in ’n beter Suid-Afrika te wees. Almal is reg om mee te ding, maar die 15-jarige Kayla wil steeds net weet wat fout is met haar hare wat so toiing.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google