fbpx

Die atleet

Besonderhede

  • 23 Maart 12:00
    24 Maart 17:00
    25 Maart 19:00
    26 Maart 13:30
    27 Maart 20:00
    28 Maart 10:00

  • Gimsaal

  • 70 min.

  • Afrikaans en Engels
    Geen o.14
    T

  • R135
    R150 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Drama

MET Reginald Hufkie en Karin van der Laag TEKS Lizz Meiring REGIE Lizz Meiring VERHOOGBESTUURDER Mark Strydom VERVAARDIGER: Lizz Meiring in samewerking met Kunste Onbeperk


Die atleet is geïnspireer deur ’n ware lewensvehaal, wat met behulp van Lizz Meiring op die verhoog gestalte kry. Die toneelstuk handel nie net oor atletiek nie, maar ook die wedloop van die lewe en soms blote oorlewing; oorlewing wat uiteindelik tot oorwinning lei. ’n Jong man van die Oos-Kaap kom uit moeilike omstandighede: Sy pa is ’n gangster, sy ma ’n alkoholis . Uiteindelik beland hy in ’n staatskinderhuis. Van kleins af hardloop hy die veld in, maar kom altyd terug. ’n Vrou, wat welwillendheidswerk by die kinderhuis doen, sien die skaam kind met die atletiese bou raak. Sy sien sy hardloopstyl, sy natuurlike talent – sy herken dit, want jare tevore was sy self ’n atleet met drome. Sy besef die kind het potensiaal – veral vir ’n minder bekende, maar uiters uitdagende atletiek-item: wedloopstap, ’n erkende Olimpiese sportsoort. Die verhouding wat ontwikkel, is uiteindelik ’n keerpunt in albei se lewe.

Teatergesprek – 26 Maart 14:45 na afloop van optrede

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google