fbpx

Die dinge van ’n kind

Besonderhede

  • 24 Maart 10:00
    25 Maart 16:30
    26 Maart 10:00
    27 Maart 20:00
    28 Maart 10:00

  • Laerskool Van Reede-saal

  • 90 min.

  • Afrikaans
    Geen o/16, T

  • R145
    R160 (by die deur)

Koop kaartjies

Ontwikkel deur NATi, die LW Hiemstra Trust en die Aardklop Nasionale Kunstefees

MET Cintaine Schutte TEKS Francois Toerien na gelang van die boek van Marita van der Vyver REGIE Nicole Holm MUSIEK Schalk Joubert BELIGTING Nicolaas de Jongh VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis 


“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Mart se opwindende maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord word geplaas teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens, en die verminking van jong mans in die Grensoorlog. ’n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hul lewe.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google