
DIE ONBEKENDE COENIE
DEBUUT Kontemporêre musiek
MET Coenie de Villiers VERVAARDIGERCDV Market Ideation
In dié vertoning speel Coenie de Villiers komposisies van die afgelope 40 jaar, waarvan meeste op sy 21 albums verskyn, maar wat selde of nog nooit op die verhoog uitgevoer is nie. Dis inderwaarheid die “onbekende Coenie”, gesoute komponis en musikant, op die kruin van sy loopbaan. Kom luister na van Coenie se onbekende gunstelinge: “Nuwe” materiaal uitgevoer deur die musieklegende self.
Afrikaans | Geen o/5 | OB | 60 min.
R145, R160 (by die deur)
Die Windpomp Restaurant Teater
25 Maart 14:00, 26 Maart 21:00, 27 Maart 10:00