DIE POGGENPOELS PRAAT

Komedie
MET Pieter-Dirk Uys TEKS EN REGIE Pieter-Dirk Uys VERVAARDIGER Evita se Perron

Die Poggenpoels uit Bethlehem, Vrystaat, was al by die KKNK. Ouma Ossewania Kakebenia het haar storie nog in die vorige eeu kom deel, en haar dogter, Evangelie, was al ’n paar keer by die fees in haar gedaante as Evita Bezuidenhout.
Hulle is nou albei terug om die 25ste fees saam te vier. Ouma Ossewania, nou beslis oor die 100 jaar oud, is de hel in oor die politiek, die ouetehuis en die verlede. Ouma Ossewania praat vuil!

Evita Bezuidenhout, nou lid van die ANC en steeds die bekendste wit vrou in Suid-Afrika, se fokus is op 2019 se algemene verkiesing. Ja-nee, Tannie Evita praat kaktus! Wees gewaarsku: Vryheid van spraak seëvier op die vlaktes, en die waarheid sal uit!

Afrikaans en Engels | Geen o/12 | S, T | 70 min.R145, R160 (by die deur)
Absa Burgersentrum
25 Maart 18:30

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google