DIE SKRIF IS AAN DIE MUUR

DEBUUT Plekspesifieke drama
Ondersteun deur NATi

MET Kanya Viljoen TEKSDigters uit die Suid-Afrikaanse literêre kanon REGIE EN VERVAARDIGER Kanya Viljoen VERHOOGBESTUURDEREmilie Badenhorst

Suid-Afrika, ek skryf vir jou ’n brief. Een wat al vantevore geskryf is. ’n Brief wat deur die jare teen badkamermure ingeëts staan, soos ’n tiener se liefdesbrief of ’n belydenis aan mekaar. Ek is jammer. Dit mag nie noodwendig leesbaar wees nie. Die skrif is aan die muuris ’n performance art-stuk wat die gehoor uitnooi om hul eie brief aan die land neer te pen. Om hulself teen, deur en oor mekaar te skryf. Om deur teks te kou, te klou, te kots. ’n Interteks of metateks te skep. Een wat altyd weer doodgekrap of afgewas kan word.
(As gehoorlid kan jyself besluit wanneer jy wil aansluit en hoe lank jy wil vertoef.)

Afrikaans en Engels | Geen o/10 | T | 45 min.
R105, R120 (by die deur)
Die Toilet
22 Maart 11:00, 22 Maart 16:00, 23 Maart 11:00, 24 Maart 11:00, 24 Maart 15:00, 25 Maart 11:00, 25 Maart 15:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google