fbpx

Die weduwee se sjampanje

Besonderhede

  • 23 Maart 18:00
    24 Maart 14:00
    25 Maart 20:00
    26 Maart 17:00
    27 Maart 13:30

  • Laerskool Van Reedesaal

  • 70 min.

  • Afrikaans met enkele Frans
    Geen o.14

  • R145, R160 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Dramatiese komedie

MET Lizz Meiring en Michelle Botha TEKS Lizz Meiring REGIE Louise Scott-Pommery MUSIEK Michelle Botha (klankbaan deur Coenraad Rall) VERHOOGBESTUURDER Jak J. Brits VERVAARDIGER Artist Warehouse 


n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte, suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het. Deesdae is Veuve (Frans vir weduwee) ’n vooraanstaande sjampanje wêreldwyd. ’n Verrassende, unieke, aweregse en vermaaklike verhaal van oorlewing en innovasie ondanks bykans onmenslike teëspoed. Die weduwee se sjampanje is ’n magiese viering van die krag wat in ons almal skuil.
Afrikaans met enkele Frans l Geen o.14 l 70 min. l R145, R160 (by die deur)

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google