DRIE VAN DIE BESTES – 21 JAAR LATER

Kontemporêre musiek
MET Danie Niehaus, Mathys Roets, Kevin Leo en Matthys Maree REGIE Matthys Maree

Ter viering van 21 jaar in die musiekbedryf is Suid-Afrika se gevierde sanggroep, Drie van die Bestes, te sien in ’n produksie met splinternuwe en gewilde ou gunstelinge. Hulle het deur die jare bekendheid verwerf met hul unieke vertolking van musiek in verskeie genres en beloof weer eens om talle emosies op te wek – van verlange tot vreugde. Dit is net gepas dat die drie goeie vriende hul mondigwording as groep op die KKNK vier, waar hulle jare gelede hul debuut gehad het.

Afrikaans en Engels | Gesin | 90 min.
R135, R150 (by die deur)
Absa Burgersentrum
26 Maart 14:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google