EDEN

Jeugtoneel
Ondersteun deur die ATKV
MET Andrea Walker, Vivienne Jansen van Rensburg, Dané Andrione, Anaïs Lotz, Megan Fourie, Keenan Kotze, Joshua Lotz, Rigardt Bester, Geo Breet, Duandré Vorster en Pieter Reyneke TEKS Èmil Haarhoff REGIEÈmil Haarhoff en Barend Mynhardt MUSIEK Geo Breet
CHOREOGRAFIE Èmil Haarhoff BELIGTINGSOPERATEUR Stefan Naudé KLANKOPERATEURS Geo Breet en die toneelgroep VERHOOGBESTUURDER Stefan Naudé VERVAARDIGER Hoërskool Eldoraigne vir ATKV-Tienertoneel

Karla is ’n 14-jarige meisie wat serebraal gestremd is. Sy het minimale beheer oor haar liggaam, is vasgevang in ’n rolstoel en ’n rekenaarstem praat namens haar. Ondanks haar liggaamlike tekortkominge is sy ’n doodgewone tienermeisie met doodgewone drome, dog met ’n buitengewone intelligensie. Dié storie is haar verhaal.

Afrikaans | Gesin | OB |45 min.
R100, R115 (by die deur)
ATKV Griesselsaal
21 Maart 17:00, 22 Maart 19:00

ATKV TIENERTONEEL PAKKET
Sien al drie van die ATKV Tienertoneel produksies teen slegs R225. Vra vir die Tienertoneel-pakket by Computicket. Dit sluit Eden, tot stof | tot stilte – ‘n paniekreaksie en Vlot ter see in.

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google