fbpx

Ek is ryk, met Adam Tas en Stella

Besonderhede

  • 24 Maart 17:00
    25 Maart 21:00
    26 Maart 14:00

  • Die Windpomp-restaurantteater

  • Afrikaans
    Gesin
    80 min.

  • R155, R170 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Kontemporêre musiek

MET Adam Tas en Stella TEKS EN MUSIEK Adam Tas en Stella 


Adam Tas en Stella het die land aan die brand gesing met hul duet “Ek is ryk”. Beide is begaafde skrywers en sangers uit eie reg en voeg hierdie talente saam in ’n KKNK-produksie, wat beloof om hul ondersteuners te oorrompel. Die lekker kombinasie van duette en solouitvoerings gaan tot elke hart spreek en ’n blik gee op die harte van dié twee talentvolle kunstenaars.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google