fbpx

Ierse danse en snare

Besonderhede

  • 27 Maart 16:30
    28 Maart 13:30

  • Laerskool Wesbank

  • Afrikaans en Engels
    Gesin
    55 min.

  • R135, R150 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Kontemporêre volksmusiek en dans

MET Dirkie van Staden (kitaar), Johann Dieter Scheppel (viool), Venetia Rose (sang) en die Cape Celtic Dance Academy MUSIEK Dirkie van Staden, Johann Dieter Scheppel, Venetia Rose CHOREOGRAFIE Lindy Raizenberg VERVAARDIGER Strings On Fire en Lindy Raizenburg


Ierse danse en snare is ’n energieke vertoning met  immergewilde musiek en danse uit Ierland. Die produksie spog met die virtuose kitaarspel van Dirkie van Staden, vioolspel van Johann Scheppel, en die sangeres Venetia Rose. Voeg daarby topklas-choreografie deur Lindy Raizenberg met die dansgeselskap Cape Celtic Dance Academy en die energie bereik kookpunt. Musiek en danse uit onder meer Lord of the Dance, Feet of Flames, Riverdance en Spirit of the Dance word aangebied, met unieke verwerkings van Van Staden. Die feestelike musiek en  die vlugvoetigheid van die dansers gaan jou met ’n huppel in jou stap uit die teater laat loop.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google