fbpx

Ierse snare

Besonderhede

  • 27 Maart 16:30
    28 Maart 13:30

  • Laerskool Wesbank

  • Afrikaans en Engels
    Gesin
    55 min.

  • R135, R150 (by die deur)

Koop Kaartjies

DEBUUT Kontemporêre volksmusiek 

MET World@South Kitaar-en-viool-duo, Dirkie van Staden en Lizanne Dippenaar en Venetia Rose (sopraan)


Ierse Snare / Irish Strings is ’n energieke vertoning met immergewilde feestelike musiek uit Ierland. Die produksie spog met die virtuose kitaarspel van Dirkie van Staden, Ierse vioolspel van die briljante Lizanne Dippenaar en die nagtegaal stem van die beeldskone sopraan Venetia Rose. Musiek uit onder meer Lord of the DanceFeet of FlamesRiverdance en Spirit of the Dance word aangebied, met unieke verwerkings deur hierdie bekroonde musici. Die visuele impak van hul verbysterend vlugtige flamenco kitaarritmes en vioolvirtuositeit is ’n betowering vir gehore oraloor. Gewilde Gipsy Kings en ander gewilde treffers sorg ook vir ’n inspirerende en indrukwekkende “Vyfster” vertoning!

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google