JAK DE PRIESTER – KYK IN MY OË

DEBUUT Kontemporêre musiek
MET Jak de Priester, Werner Ferreira en Heinrich Pelser

Met dié vertoning gaan Jak sy siel ontbloot tot daar waar die gehoor sy hart kan voel. Die afgelope 16 jaar was ’n musikale, maar ook ’n innerlike reis. Deur al die paaie en mense, liedjies en musiek, reis ’n mens altyd weer nader aan jouself. Die gehoor gaan uitvind wat in Jak se siel aangaan met liedjies soos “Kyk in my oë”, wat hy vir sy sesjarige dogtertjie geskryf het ná ’n pynlike brandongeluk. Maar die humor sal altyd verligting bring met liedjies soos “Die pasop-liedjie” en “My lewe moet gecharge word”.

Afrikaans | Gesin | 90 min.
R145, R160 (by die deur)
Die Windpomp Restaurant Teater
24 Maart 17:00, 25 Maart 21:00, 26 Maart 10:00, 27 Maart 14:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google