JAKKALS EN WOLF ONBEPERK

DEBUUT Gesinsvermaak
’n Kunste Onbeperk-produksie in samewerking met die dramadepartement van die Universiteit Stellenbosch
MET Riaan Cruywagen, Devonecia Swartz, Wian Taljaard, Wahnice du Toit, Cantona James, Veronique Jepthas, Ané Koegelenberg, Alistair Seymour, Mirella Bradshaw, Robert Hindley en Nisa Smit TEKS Malan Steyn REGIE Amelda Brand
MUSIEK Frazer Barry STEL- EN KOSTUUMONTWERP Elana Snyman BELIGTINGSONTWERPAlbert Snyman VERHOOGBESTUURDER Andrea Hofmeyr VERVAARDIGER Dramadepartement van die Universiteit Stellenbosch, in opdrag van Kunste Onbeperk

In Jakkals en Wolf Onbeperk kry ou bekende stories nuwe lewe wanneer Jakkals en Wolf ’n TV-span vra om ’n werklikheidsreeks oor hulle te maak. Hulle is egter gou ontevrede as Koning Leeu hul kalklig steel. Die kameraspan veroorsaak groot moeilikheid in die diereryk en wat volg is ‘n verhaal van magswellus, verraad en oorlewing. Jakkals en Wolf Onbeperkbied ’n humoristiese blik op die bekende (en onbekende) dierestories wat uit eie bodem opgediep is. 

Afrikaans | Gesin | 80 min. | R80 (kinders) R100 (volwassenes), R120 (by die deur)
Absa Burgersentrum
21 Maart 09:00, 22 Maart 09:00, 23 Maart 09:00, 24 Maart 09:00, 25 Maart 09:00, 26 Maart 09:00

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google