JOHNNY BOSKAK VOEL ’N BIETJIE…

DEBUUT | Drama
MET Craig Morris REGIE Roslyn Wood-Morris en Craig Morris TEKS Greig Coetzee VERTALING Barry Strydom MUSIEK Syd Kitchen VERHOOGBESTUURDER Barry Strydom
VERVAARDIGER Craig Morris

Dit vertel die verhaal van Johnny Boskak en sy reis deur die ongure, sexy onderwêreld van die hedendaagse Suid-Afrika. Hy raak betrokke in die stryd tussen ’n femme fatale en ’n monster van ’n vragmotorbestuurder wat op haar spoor is. So bevind hy hom in kroeë en padkafees; hy speel potspel en slaap langs die pad; en hy moet ook koes vir koeëls. Verbeel jou ’n Suid-Afrikaanse Natural Born Killerswaarin jy Shakespeariaanse rym, Amerikaanse rap en Johannesburgse sleng gebruik en jy eindig op met Johnny Boskak Is Feeling Funny–  ’n tragikomedie, ’n liefdesverhaal, ’n soeke na geloof en ’n jaagtog van Durban na Secunda na Hillbrow, tot in die hel en terug.

Afrikaans | Geen o/14 |S, OB, T | 75 min.
R135, R150 (by die deur)
Laerskool Wesbank
23 Maart 16:00, 24 Maart 18:30, 25 Maart 18:30

koop kaartjies
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google