fbpx

Karatara

Besonderhede

  • 24 Maart 09:30
    26 Maart 10:00*
    27 Maart 19:30
    28 Maart 10:00

    *Teatergesprek – 26 Maart 11:10, na afloop van die vertoning

  • Toekomsrussaal

  • 60 min.

  • Afrikaans en Engels
    Geen o.10 l T

  •  R125, R140 (by die deur)

Koop Kaartjies

Debuut Fisieke teater

‘n Ko-produksie van die KKNK, die Toyota US Woordfees en die Suidoosterfees, ondersteun deur NATi

MET Dean Balie, Shaun Oelf en Grant van Ster TEKS Shaun Oelf en Wilken Calitz REGIE Gideon Lombard MUSIEK Die geselskap CHOREOGRAFIE Figure of 8 Dance Collective PRODUKSIEBESTUURDER Marie Voigts 


Karatara is gebaseer op die Knysna-brande van 2018. Dit vertel die verhaal van ’n gemeenskap se verlies deur middel van dans en drama wat gesamentlik die narratief vorm. Tematies, ondersoek die produksie die vele fassette wat aan die lig gekom het tydens die tragedie, nl. die media, sosiale media, interpersoonlike verhoudings, politiek, geskiedenis en die nagevolge van apartheid.

“Die Karatararivier, boetie. The deep dark place. Hy sluk alles. Al die neighbourhoods langs hierdie swart slang in die Outeniqua – húlle sluk al alles vir jare en jare en jare.”

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google