fbpx

Karoo Suite 2: Karoonagte

Besonderhede

  • 24 Maart 14:00
    25 Maart 18:30

  • Absa Burgersentrum

  • 70 min.

  • R185, R200 (by die deur)

Koop Kaartjies

Kontemporêre musiek

MET Coenie de Villiers (konsep en musiek), Deon Meyer (teks en verteller) en Mauritz Lotz (kitare) FOTOGRAFIE EN VIDEO’S Maryna Cotton en Sarel van Staden (National Geographic); NASA ANIMASIE Diek Grobler VERVAARDIGER CDV Market Ideation


Karoo Suite van Deon Meyer en Coenie de Villiers het drie jaar gelede by die KKNK gedebuteer en sedertdien gehore oor die hele land heen op hul voete gehad. Die opvolgproduksie, Karoo Suite 2: Karoonagte, volg dieselfde bewese resep met verhale van Meyer (wat ook die verteller op die verhoog is) en oorspronklike musiek van De Villiers. Die kitaarvirtuoos Mauritz Lotz sluit by hulle aan. Die produksie bestaan uit nagverhale en word toegelig met oudiovisuele materiaal van National Geographic-fotograwe en van Nasa en met animasie deur die kunstenaar Diek Grobler. Karoo Suite 2: Karoonagte is Meyer en De Villiers se mooiste liefdesbrief aan die Karoo.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from Youtube
Vimeo
Consent to display content from Vimeo
Google Maps
Consent to display content from Google